Afrikaanse Kerssangdiens

When: Sunday, December 6, 2026, 8:30 AM – 10:30 AM (NZDT)

Where: 40 Bronzewing Terrace, Unsworth Heights, North Shore, New Zealand 0632, 44 Bronzewing Terrace, Auckland 0632, New Zealand, Auckland, AU

Hosted by @luke

Afrikaanse Kerssangdiens

Kom sing saam! 🎶 Ons Afrikaanse Kerssangdiens is om die draai. Dit is 'n oggend vol bekende Kersliedere en gemeenskap, terwyl ons saam die geboorte van Jesus vier. Nooi jou vriende en familie, want daar is plek vir almal. Sien jou daar!

Event page

See what else is on, on the Tahi map